Stormwinde van tot 60 km/h het vandeesweek deur Stellenbosch gewaai en talle bome en eiendomme beskadig. Op die foto is munisipale personeel besig om 'n groot eikeboom uit Pleinstraat te verwyder. Di?oom het wonderbaarlik geen ?motors in die straat getref nie. N?g foto's van skade deur die wind aangerig op bl. 3.